Sondag, Augustus 27, 2017

Dit of dood

Die ex-libris stempel wat Eugene Marais vir sy boeke versameling ontwerp het. Met die woorde "dit of dood" in die hoek. Wat op aarde wou hy sê?


2 opmerkings :

  1. Wonder of dit nie iets met Eugene as panteïs te doen het nie?
    Een god - dit of die dood?

    AntwoordVee uit
  2. Hierdie boek moet gelees word, indien nie, dan eerder die dood vir my?

    AntwoordVee uit